s1-bg
s2-bg

 

Available Platforms

Apple-AppStore

Google-Play-Store

amazonappstore

Play As You Learn

Game-based Learning

Learning games are being used to relax learners and teach complex concepts effectively.

Goal-focused activity

Clearly defined set of ‘win’ conditions and a number of obstacles to overcome in order to complete the activity

Graphics

Beautiful designs and professional graphics

Reward Mechanisms

We make use of many different reward mechanisms, two main categories typically evident: Prizes, and Achievements.

Progress Tracking

As with learning processes, tracking progress toward goals is important within games.

Music and Sound Effects

Music and sound effects are one of the most important aspects of any mobile game.

toepassings in afrikaans

500+ Afrikaans flitskaarte

Alfabet – Hoof en klein letters · Nommers: een tot tien · Kleure

100+ Dieregeluide

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere.

Leer Om Tyd Te Lees

Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Wat Pas Waar

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling.

Fonetiese Alfabet Klanke

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal.

Spel Pret

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter.

Syfer Monsters

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer?

Beroepe

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan.

Spaarvarkie

Hierdie toepassing gaan jou kleuter leer om geld te verstaan.

Woordsoektog

Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek.

My Liggaam

Hierdie toepading leer jou kind oor liggaamsdele, sintuie en liggaamstelsels.

Recent Blog

Awards & Achievements

To Top