My Liggaam

Hierdie toepading leer jou kind oor liggaamsdele, sintuie en liggaamstelsels.

Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.

Laat die pret solank begin.

Funksie

  • Kies vir jou ‘n seun of meisie (liggaamsdele)
  • My vyf sintuie
  • Hoeveel van elk het ek
  • My liggaamstelsels (geraamte,sirkulasiestelsel,senuweestelsel,respiratoriese stelsel,spysverteringstelsel )
apple-appstore Google Play Store amazonappstore

Class Activities

Category:

Date : 23 Mar 2017

To Top