Woordsoektog Pret

Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met ‘n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.

Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.

Laat die pret solank begin.

Funksie

  • 1 minuut, 5 minute en 10 minute
  • Hoogste tellings
  • 7×7 soek bord
  • Wenke as jy vashaak
  • Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3
apple-appstore Google Play Store amazonappstore

Class Activities

Category:,

Date : 30 Nov 2016

To Top