Die versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolle illustrasies is pret vir peuters en kleuters. Hierdie app is spesiaal ontwerp om jong kinders te stimuleer en te help ontwikkel. Hompie Kedompie Hompie Kedompie sit op die wal, Hompie Kedompie het afgeval. Die koning se soldate probeer al wat hul kan, maar Hompie Kedompie bly plat soos […]
Read More
Friendly Math Monsters for Kindergarten, die slimfoontoepassing met die langste naam wat nog in die rubriek bespreek is, het onlangs die prys gewen as MTN Business se beste slimfoonapp in die kategorie vir best mobiele speletjie. Dit is ontwikkel deur Smart Gecko Software Development en uit die naam lei ‘m mens as dit is meer […]